
Besoek gerus die webblad vir Trauma Berading: www.hvrtraumacounseling.co.za
Hannes Van Rensburg het besluit nadat so baie mense na hom uitgereik het, en hulle lewensverhale met hom gedeel het, om verder te studeer en om mense te help. Hannes van Rensburg spesialiseer in die volgende:
- Trauma Berading Binne Die Suid Afrikaanse Konteks (Trauma Counselling)
- Trauma Bande – Pastorale Begeleiding (Trauma Bonds – Pastoral Guidance)
- Die Eerste 48 Uur Na Trauma
- Depressie
- Selfdood – Hoe Om Die Trauma Te Verwerk Van ‘n Geliefde Wat Selfdood Gepleeg Het
- Generasie Bagasie – Intergeneratiewe Trauma
- Emosionele Bagasie
- Seksuele Misbruik In Die Kinderjare En Posttraumatiese Groei
- Die Wonderkrag van Vergifnis – Pastorale Riglyne Rakende die Hantering van Bitterheid, Wrokke en Haat.
- Pastoraat en Breinfunksies met Besondere Verwysing na die bydrae op die terrein van breinskandering deur Psigiater Dr Daniel Amen.
- ‘n Pastorale Holistiese Benadering tot Stres en Uitbranding (Meier Klinieke)
- Die Angel van Toksiese godsdiens – Berading
- Pastorale Begeleiding van Getraumatiseerde Kinders
- Emosioneel Verwonde Pa’s – Pastorale Perspektiewe
- Emosioneel Verwonde Ma’s – Pastorale Perspektiewe
- Emosioneel Verwonde Jongmense – Pastorale Perspektiewe
- Die Impak van Digitale Era op Kinders en Jongmense. Pastorale Perspektiewe (Internet, Selfone, Tablette ens.)
- Hartseer, Verlies en die Rouproses by Kinders – Pastorale Perspektiewe (Kinders se rouproses verloop normaalweg anders as diè van volwassenes)
- Aborsie, Miskraam en Stilgeboorte – Pastorale Perspektiewe
- Unieke Uitdagings Rakende die grootmaak van seuns (die sogenaamde ‘boys crisis’)
- Die Vernietigende Effek Van Verwerping
- Geestelike en Emosionele Gesondheid
- Genesing van Emosionele Pyn
- Huweliks Berading
- Die Hantering van Verlies
- Sesde Fase Van Die Rou Proses
- Emosionele Paraatheid en Kommunikasie Vaardighede
- Getraumatiseerde Kinders
- Getraumatiseerde Kinders Binne Die Milieu van Verslawing
- Hoe Om Kinders Voor Te Berei Op Trauma (Emosionele Intelligensie)
- Pastorale Begeleiding Van Diegene met Alzheimer Se Siekte En Demensie
- Pastorale Perspektiewe Rakende Die Impak van Boelie Op Kinders En Jongmense
- Self – Muliterende Gedrag (Self Sny / Cutting)
- Selfvergifnis – ‘n Afgeskeepte Area Binne Die Pastoraat
- Selfvergifnis – Pastorale Riglyne
- Seksuele Trauma
- Trauma As ‘n Verwoester
- Treurberading, Sterwensbegeleiding En Die Rou Proses
- Verkragting, Molestering en Bloedskande – Pastorale Begeleiding
- Woede As ‘n Destriktiewe Mag – Pastorale Begeleiding
- Alkohol & Dwelm Misbruik
- Ek werk met individue, paartjies en gesinne, sowel as die LGBTQI-gemeenskap.
Neem asseblief kennis dat die bogenoemde berading sessies in persoon of virtueel gedoen kan word. Die sessies kan ook in persoon in die gemak van jou huis gedoen word.
Indien jy nodig het om met iemand te praat of indien jy iemand ken wat hulp nodig het met trauma, kontak gerus vir Hannes direk op: hannes@hvrtraumacounseling.co.za


Ander Belangrike Inligting:
Indien jy weet van iemand, of indien jy self hulp nodig het, kontak gerus die volgende instansies:
Suicide Crisis Line: 0800 567 567 webblad: https://www.sadag.org/
South African Depression and Anxiety Group SADAG Tel Nommer: 0800 12 13 14 https://www.sadag.org/images/pdf/drugs_booklet.pdf
LGBTQ+ Online Support Gay & Lesbian Group webblad: https://www.mobieg.co.za/?gad_source=1&gclid=EAIaIQobChMIiavutqzMiAMVK6qDBx0Oeh_tEAAYASAAEgLYrvD_BwE
LGBT Community Network webblad: https://www.lgbtcn.org/
LGBTQ+ Life Centre webblad: https://lgbtlifecenter.org/wellness/support-groups/
LGBTIQ+ webblad: https://help.unhcr.org/southafrica/get-help/lgbtiq/
Strong Family Alliance webblad: https://www.strongfamilyalliance.org/
Helping Families To Support Their LGBTQ+ Children: https://store.samhsa.gov/sites/default/files/pep14-lgbtkids.pdf
Deo Gloria Family Church webblad: https://www.deogloria.org/
