Kompetisie / Competition 2025 Looitjie/Raffle!

Kompetisie Tyd!!! Indien jy graag na die Grand Opening van The Village in Joburg wil gaan op 31 Mei 2025, en indien jy graag kaartjies wil wen na die Pretoria Gay Pride 2025, en indien jy Die Ander Kind Boek wil wen….. Hier is jou kans!!

Kompetisie begin Dinsdag op 22 April 2025 en sluit op Donderdag 22 Mei 2025.

Die Pryse:

Daar word 4 x VIP kaartjies vir The Village Joburg, ter waarde van R 1 000.00 tesame met 4 kaartjies vir die Pretoria Gay Pride & 4 boeke (ter waarde van R 180.00 per boek) van Die Ander Kind aan 4 gelukkige wenners gegee!

Jy koop jou Looitjie / Raffle kaartjie vir R 50.00 (en jy is meer as welkom om soveel keer as wat jy wil Looitjie / Raffle kaartjies te koop), en die 4 gelukkige wenners word die aand van 22 Mei 2025 op die Facebook Blad van Die Ander Kind om 19h00 getrek!

Hoe om in te skryf: 1 x Raffle/Looitjie = R 50.00 – jy betaal jou Raffle kaartjie se geld in by die volgende Bank Rekening: Die Ander Kind (Pty) Ltd FNB Account Nr: 63142942788 Branch Code: 210554. Jy gebruik jou naam en van as verwysing. Jy kan ook jou bewys van betaling epos na info@dieanderkind.co.za. Ons sal al die mense wat looitjies gekoop het se name lys en die 4 x gelukkige wenners uit almal trek.

Bepalings en voorwaardes: Pryse mag nie vir kontant omgeruil word nie. Die trekking is finaal en geen ander aanspraak mag op pryse gemaak word nie. Die wenners moet op hul eie onkoste by The Village & Gay Pride aankom. Indien so verkies, sal Hannes elkeen se boek teken en op sy onkoste per courier na die wenners stuur.

Meer oor The Village Joburg

https://www.facebook.com/thevillagejoburg

Welcome to a New Dimension in Gay Entertainment!

Get ready for the Grand Opening of The Village on May 31st, 2025!

Step into an unforgettable night with five unique restaurants surrounding our open-air courtyard—offering everything from Sushi to Mexican cuisine. You can mix, match, and order from any of them all night long!

Looking for something lighter? Stop by our fresh juice bar, perfect for those wanting a healthy option.

Explore themed spaces like our dedicated Girls’ Area, complete with its own bar and dancefloor, or get wild at the Bears Bar and Dancefloor—where your inner party animal can truly shine.

Enjoy entertainment across seven bars, plus a convenient service bar so you can spend less time waiting and more time enjoying the night. Expect live music, drag shows, and DJs from 6 PM till late.

Feeling fancy? Head up to the VVIP Sky Bar, an ultra-exclusive experience limited to just 100 guests, with panoramic views over Joburg.

Or relax in our VIP Lounge, designed for 200 guests, with private bar and restroom access.

With plenty of space to mingle, eat, and party, The Village is your new home for unforgettable nights. 

And the fun doesn’t stop—new acts will be announced weekly!

#pretoriapride2025 #showsomelove #loveislove #nightout #getticketsnow #somethingnew 

Bruce Walker The Village Joburg Mr & Miss Pretoria Gay Pride